Welkom… Welcome…

14 02 2009

…by die geraas in my kop. Ek ken so bietjie van blog en ek weet nie of hierdie altyd ‘n aangename blog gaan wees om te lees nie, maar ek het gevind dat om oor dinge te skryf dit partymaal makliker maak om mee saam te leef omdat dit dinge in ‘n ander perspektief plaas.

Hierdie blog gaan eksklusief rondom my eie persoonlike ervaring met Bipolêre Persoonlikheidsversteuring. Maniese Depressie. The Brilliant Madness. Ek wil nie oor allerhande ander koeitjies en kalfies hier skryf nie, en ek wil die blog graag as ‘n forum gebruik om mense soos ek te ontmoet… Bipolêr is ‘n moeilike paadjie om op te stap, maar dis nie noodwendiglik altyd ‘n alleenpaadjie nie, maar soms is dit.

Uit die aard van iemand met Bipolêr gaan ek nie beloftes maak oor hoe gereeld ek die blog gaan opdateer nie, ek sal dit doen as ek so voel, of as ek voel ek het iets om te sê… so, daar’s nie waarborge nie. Maar praat met my… dalk help jy my, en dalk, net dalk, help ek jou.

…to the noise in my head. I know some things about blogging and I doubt this will always be a pleasant blog to read, but I have found that by writing about things make them easier to cope with, as this sometimes presents something in a different light.

This blog deals exclusively with my own personal experience in living vir Bipolar Depression. Manic Depression. The Brilliant Madness. I won’t be discussing allsorts of this and that on this blog, I rather want to use the blog as a forum to meet others like myself… Bipolar is a difficult road to wander down, but it doesn’t always have to be a lonely road, although it often is.

Due to the very nature of Bipolar, I cannot make any promises as to how often I will update this blog; I will do so when I feel like it, or if I feel I have something to say; there are just no guarantees here. But please speak to me… maybe it helps me… maybe you can help me, and maybe, just maybe, I may be able to help you.

Hierdie is ‘n bilingual blog / This is a tweetalige blog



Aksies

Information

One response

16 02 2009
007Meisie

HALOOOO!
Welkom terug tot die blog wêreld… :-D

Hierdie gaan verseker ‘n baie interesante kuber hoekie wees! Ek het ‘n vriending wat reeds die afgelope jaar (2008) gediagnoseer is en sy wou dit eers nie erken nie (dit probeer weg drink), maar vandat sy haar vriende/geliefdes meegedeel het en dit aanvaar het, gaan dit sommer shanana! Die ding om so jaar af te skop is natuurlik ‘n lekker see vakansie…of bootreis ;-)

Besides, dis soos diabetes. Dis nie ‘n siekte nie, my klein vriendinnetjie wat ‘n diabeet is en nog in die kleuterskool sit, mag gladnie lekkers eet nie. En wanneer iemand sê dis omdat sy siek is, dan sê sy NEE ek is nie siek nie, ek is net ‘n diabeet! So daar gaan ons! Selfde vir bi-polar…hul is nie siek nie, net bisexual ag skies ek wou sê bi-polar… HEHEHE! LOL! Moes daai ene inkry…slip of the tongue…

Bravo 2 oor en uit
007 drink jou iewers raak!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s




Follow

Get every new post delivered to your Inbox.